- December 2014 (1)
- October 2014 (1)
- September 2014 (1)
- August 2014 (1)
- July 2014 (4)
- June 2014 (5)
- May 2014 (3)
- March 2014 (1)
Here is what the journo’s are saying

June 2014
JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: DAG 5
Die Kokkedoor-deelnemer, Johnny Hamman, het vir ons die week allerlei interessante disse met eiers voorberei. Hy sluit die week af met Sexy kwartel-eiers en 'n skemerkelkie. (more…)
Read the full article here
June 2014
JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: DAG 4
Kyk die YouTube video hier: Roereiers vir ontbyt. Ek is seker 'n hele paar van julle gaan ná hierdie insetsel vir julle roereiers maak. (more…)
Read the full article here
June 2014
JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: DAG 3
Kyk die YouTube video hier: Johnny Hamman maak vandag 'n Portugese dis met eier en rys. Vullende kos, sonder vleis vir die winter. (more…)
Read the full article here
June 2014
JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: DAG 2
Kyk die YouTube video hier: Ons Kokkedoor-kok vir die week is Johnny Hamman en hy maak vandag 'n baie interessante nagereg met eier. (more…)
Read the full article here
June 2014
JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: Dag 1
Kyk die YouTube video hier: Die Kokkedoor-deelnemer, Johnny Hamman, maak vandeesweek vir ons kos. Vandag fokus hy op teksture van wit... En die dis bestaan uit geroosterde blomkool, brie- en eiergebak, met saffraanstroop. (more…)
Read the full article here